Vrydag 21 Oktober 2016

Eksamenvoorbereiding Wenk Nr. 3

NEEM VOLLEDIGE NOTAS IN DIE KLAS

Goeie klasnotas sal jou help wanneer jy studeer. Maak notas van belangrike inligting wat die onderwyser gee wat nie in die handboek is nie en ook van alles anders wat op die bord geskryf en op voorleggings gegee is. Maak soveel as moontlik aantekeninge in die klas, maar moenie dat aantekeninge maak jou aandig aftrek sodat jy vergeet om te luister wat eintlik gesĂȘ word nie. Hersien jou aantekeninge na klas sodat die inligting versterk sal word in jou geheue.

Klik hier om alle Gratis Eksamen Wenke af te laai.
Klik hier om ons webtuiste te besoek vir CAPS Eksamenvraestelle met Antwoorde.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking