Vrydag, 25 Augustus 2017

Eksamenvraestelle

Eksamenvraestelle word opgestel om die leerder volledig voor te berei.
Leerlinge ken die antwoorde, maar hulle moet die tegniek en kuns om eksamen te skryf, bemeester. Voorbeeld vraestelle leer hulle om al die kennis wat hulle het in die eksamen te kan weergee.

Eksamenvraestelle met Antwoorde
Alle vakke ingesluit

Die formaat van vraestelle sluit die volgende in:
Beskrywing van Terme
Waar/Vals – Motiveer indien vals
Multikeuse vrae - kies die korrekte antwoord
Vul die ontbrekende woorde in
Blokkiesraaisels
Sketse
Lang vrae
Subskripsie geldig to 31 Des. 2017


Dinsdag, 25 Julie 2017

Sterkte vir Kwartaal 3

Sterkte vir Kwartaal 3!
Prima Pakket Gunskopie sluit in:
CAPS Eksamenvraestelle met Antwoorde
ASP Skool Ensiklopedie
Alles Afrikaans / Easy English
Beroepsvoorligting / Prethoek
Volledig vir die hele jaar – Kwartaal 1-4

Nou slegs R950 per graad

Besoek ons webtuiste:  www.afrikaanseskoolprojekte.co.za

Woensdag, 24 Mei 2017

CAPS Eksamenvraestelle


CAPS Eksamenvraestelle met Antwoorde
Alle vakke ingesluit
Volledig vir die hele jaar – Kwartaal 1-4
Nou slegs R750 per graad
Besoek ons webtuiste:  www.afrikaanseskoolprojekte.co.za


Eksamenvoorbereiding

Eksamenvraestelle word opgestel om die leerder volledig voor te berei.
Leerlinge ken die antwoorde, maar hulle moet die tegniek en kuns om eksamen te skryf, bemeester. Oefen vraestelle leer hulle om al die kennis wat hulle het in die eksamen te kan weergee.

Eksamenvraestelle word opgestel om die leerder volledig voor te berei.
Die formaat van vraestelle sluit die volgende in:
Beskrywing van Terme
Waar/Vals – Motiveer indien vals
Multikeuse vrae - kies die korrekte antwoord
Vul die ontbrekende woorde in
Blokkiesraaisels
Sketse
Lang vrae

Eksamenvraestelle – Alle vakke ingesluit