Donderdag 30 November 2017

Mag jy 'n vreugdevolle feesseisoen geniet vanaf Afrikaanse Skoolprojekte!

Dankie vir jou lojaliteit en die vertroue wat jy in ons stel. Ons waardeer jou ondersteuning.

Alles wat ons hier by Afrikaanse Skoolprojekte doen, doen ons om kinders te help om die beste toekoms vir hulself te skep. Ons streef om kinders te ondersteun om die kennis te verwerf wat hulle toerus met die vaardighede en wysheid om goed-opgevoede, intelligente en selfversekerde leerders te word en uiteindelik afgeronde volwassenes.

Ons doen dit deur ouers, onderwysers en leerders van hoë gehalte, relevante en effektiewe studiemateriaal te voorsien. Leerders wat ons produkte gebruik bou hul eksamen-selfvertroue deur eksamenvraestelle deur te werk, te leer uit hul foute en om hierdie nuwe kennis toe te pas.

Ons is trots op al ons leerders wat hard gewerk het deur die jaar om hul akademiese prestasie te verbeter! Ons nooi jou uit om jou jaareindresultate met ons te deel d.m.v. e-pos: info@afrikaanseskoolprojekte.co.za. Ons wil graag hoor van al jou prestasies! Ons wens ook alle ouers geluk wat hul kinders ondersteun met hul skoolopleiding.

Ons wens vir jou 'n geseënde vakansie toe. Rus goed uit na nog ’n skooljaar.

Onthou ons Spesiale Aanbod op jou 2018 Prima Pakket om vir jou ’n voorsprong vir die nuwe jaar te gee! Die aanbod eindig 31 Desember 2017.

Ons Kersgeskenk aan jou:

Laai jou Gratis Skoolkalender 2018 vanaf ons webtuiste af!



Dinsdag 28 November 2017

Kersfees Spesiale Aanbod vir 2018 Subskripsies

Koop nou en kry ’n voorsprong vir 2018
Ons gewilde Prima Pakket: R999 per graad Bespaar R500
Prima Pakket vir twee Leerlinge: Bespaar R700
Aanbod eindig 31 Des. 2017 l Subskripsie geldig tot 31 Des. 2018
Besoek ons webtuiste: www.afrikaanseskoolprojekte.co.za om nou jou bestelling te plaas.